DAKSKROEF
Tag: [DKSF] Web: Oficiální web Fanoušci: 16 Vytvořeno: 11-06-2013

Prezentace čety

Rustig en Afrikaans!!!!!!

Dakskroef bestaan uit Familie en Vriende en so as 'n hegte eenheid kyk ons na mekaar, jy slaan my ons slaan jou!!!

Jou vriendskap tel eerste jou rang tweede.

Ons motto is F.I.F.O!!!

So hou jy van Bier, Rugby, Krieket, Braaivleis en k@k praat (Nie noodwendig in daai volgorde nie)?

Kom skiet die terroriste in jou taal, so sluit aan en verander daai tag na [DKSF].

Ons diskrimineer nie so soutpiele is ook welkom!!!

 

Feed čety

Nejsou zde žádné další události k zobrazení