[Trek] Voortrekkers

...
  • Founder
  • Founder

View all Members (16)

Website: mugentek.ddns.net:9003/ • Created: 2014-05-31
Rank
50

5,783,371 / 3,306,000

Score
5,783,371
Skill
971
K/D
1.310
Time
2778h 27m
Hou koers.

'N peloton vol van epiese avonture en swaarkry. Ons speel en funksioneer as 'n span. Ons is spelers wat voor trek.
↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓↓

Lede:
* Die-Rooikat
* TakalaniSesami
* Sons-of-Ghosts
* Artic-Ice7
* 12SharpEye12
* Thee-Witcher2
* MarnoC123
* RompelSt0mpel
* Liquidt83
* xScReAm_7_7_7x
* GVR-Rampage
* HipurHunter
* DAC-VB
* LYCAN-LOne

Ons peloton reëls:
Reël 1: Respekteer altyd die stigters, leiers en mede-lede.
Reël 2: Moenie disrespek of die gebruik van enige tipe rassistiese aanmerkings maak teenoor ander lede nie.
Reël 3: Moenie vuil taal of onvanpas woorde teenoor ander lede gebruik nie.
Reël 4: Moenie kul, automatisering sagteware (bots), hacks, mods of enige ander ongemagtigde derde party sagteware gebruik nie. Ons verwerp hackers.
Reël 5: Moenie chat lobbies of stem oproepe spam nie.
Reël 6: Moenie lede dood maak nie asook nie karring nie veral as hul in dieselfde span is.
Reël 7: Moenie die peloton en sy lede verraai nie deur nie die Trek peloton te verteenwoordig nie. Dit sal gesien word as verraad.
Reël 8: Alle lede moet deel neem in ten minste 2 beplande rondtes elke 8 dae, vir die doel om beter saam te werk as 'n peloton. As 'n lid nie deel neem aan die beplande rondtes nie moet 'n goeie rede verskaf word. As 'n lid meer as 2 beplande oefensessies mis sal die lid uit geskop word.

Lede ouer as 12 word aanvaar!!! Indien jonger sal U nie aanvaar word nie.

Die oortreding van enige reël sal lei tot waarskuwings! En kan van die platoon(TREK)uitgeskop word!!


-- Stigter --

Public

Ons website is van nou af offline met geen planne om weer dit online te bring nie....
8 years ago • 0 Like
So dis nou al 'n hele ruk wat ons saam BF4 speel manne en ek het tonne videos wat ek begin deur werk om op ons Youtube page te sit.

Hier is die videos wat al live is:
1.https://www.youtube.com/watch?v=QcHB6IBYjZw [youtube.com]
2.https://www.youtube.com/watch?v=wUYi2YJEfIo [youtube.com]
3.https://www.youtube.com/watch?v=mXw3wjHoOe0 [youtube.com]
4.https://www.youtube.com/watch?v=Bl2nGlUZ6vY [youtube.com]
5.https://www.youtube.com/watch?v=UA1-KiJR3v8 [youtube.com]
6.https://www.youtube.com/watch?v=VionpwRfbTs [youtube.com]

Daar is nog baie wat gaan kom....
8 years ago • 0 Like
Nuwe platoon website: http://trekgaming.mygamesonline.org/ [trekgaming.mygamesonline.org]
8 years ago • 0 Like
Website is live: trekbf4.clanservers.com [trekbf4.clanservers.com]
9 years ago • 0 Like
9 years ago • 1 Like
Recorded one of your players (Blackstallion101) hacking, who can I send video to?
4 years ago • 0 Like
Sent you a friend request
4 years ago
lol hkm
6 years ago • 0 Like
Dat jy nie eers weet nie is noglas snaaks maar okay... lees biekie ons kondisies. Jy hou aan ander pelotons join eerstens, tweedens jy is Trek of niks, as jy nie ons wil vetreenwoording nie hoekom is jy in die peloton in die eerste plek? Laastens die laaste 2 maande speel jy op jou eie terwyl ons ander almal speel jy sal eerder in 'n tdm met net 4 gaan speel i.p.v om Armand Manro Chris en my te join.
6 years ago
Way to noob it up scrubs.
8 years ago • 1 Like
Lekker man lekker
8 years ago
Goeie dag Broers en Susters ek wil vra dat ek aseblief aansluit by die Voortrekkers ek is trots Boer.
9 years ago • 1 Like
kan ek aseblief aansluit?
9 years ago
____#
____$___#$______________________________#
___§$§__$$__________________________$___#$
___$$$_#$$#________________________$$$__$$#
___$$$_$$$§________________________$$$_§$$#
___$$$$$$$#_______________________#$$$_$$$#
___$$$$$$$#_______________________§$$$$$$$#
___$$$$$$$________________________#$$$$$$$
___§$$$$$#_________________________$$$$$$$
____§$$$#__________________________§$$$$$
_____§#_____________________________#$$$
_____$$$____________#__#____________#§
______$$§__________$§__§§__________§$$
______#$$__________$$##$$_________#$$
________#$§_________$$$$__________$$
__#______$$$#______$$$$$_______§$$
___$#______#_#$$$$$$$$$$$§§$$_§$§_____#
____$$___________#$$$$$$$$§§§________§#
_____$$_#______§$§$$$$$$$$_#________$#
_§______$$$$#$$$#_$$$$$$$§_$$$##§$$#____§
_#$#___________#_#__###__#___###§#____#§
___$$§#______$$$_$$$§##§$$#$$________§#
_____§#§$$$#§$#___§$$$$$$§__§$$_§$$§____##
_#§___________§§#$#______§##____##_____§§
__§$$#______$$$__$$$$$$$$$##$$#______#$#
##__§$_$$$$#$_##__§$$$$$§____§$#$$$$_#__##
_#$_________#$$#$$#_____#$_$$___###____§§
__#$$#___##§$§__#$$$$$$$$$__$$#______#$#
____###$$$§_______#§$$$§#____#§_$$$$
________________#$______#________#
_________________$$$$$$$$
__________________$$$$$$
__________________§§§§§§
___________________$§§§$§
___________________§$$$$§
____________________§$$$$
_____________________#§§##
________________________$$$#
______________§_________#$$$#
_____________#$___________§§#§
_____________$#_____________$$§
____________#$$#____________§$$
_____________$_______________##
_____________§$____________#$$
_______________#$$§#______$$$
_________________§$§#$$$$##
9 years ago • 1 Like
Well played team, had some nice teamwork over the weekend:

------- 1 -------
http://battlelog.battlefield.com/bf4/battlereport/show/1/478599556600197760/184439129/ [battlelog.battlefield.com]
------- 2 -------
http://battlelog.battlefield.com/bf4/battlereport/show/1/478593401991754368/184439129/ [battlelog.battlefield.com]
------- 3 -------
http://battlelog.battlefield.com/bf4/battlereport/show/1/478556203359142976/184439129/ [battlelog.battlefield.com]
------- 4 -------
http://battlelog.battlefield.com/bf4/battlereport/show/1/478549910841984064/184439129/ [battlelog.battlefield.com]
------- 5 -------
http://battlelog.battlefield.com/bf4/battlereport/show/1/478538166157444160/184439129/ [battlelog.battlefield.com]
9 years ago • 0 Like